Ontwikkeling-strategieë wat die beste grond aan traliebuurte en gholflandgoedere voorsien terwyl armes tevrede moet wees met semi-ontwikkelde grond wat ver van moderne infrastruktuur geleë is moet end kry, het pres. Thabo Mbeki gister in Johannesburg gesê © Naweek-Beeld
| Attachment | Size |
|---|---|
| 369.88 KB |
